original oil paintings by south african artist


Desiré van der Walt - South African Artist - Oil Paintings, Acrylics, Ink


south african artist Hein Van Huyssteen paintings

south african artist Desiré van der Walt paintings

south african artist Desiré van der Walt paintings

Desiré van der Walt

Media - Oil Paintings, Acrylics, Ink
Phone - 0825552034
Email - desire.vanderwalt@alphapharm.co.za

Desiré van der Walt is 'n menslike hulpbronnebestuurder in diens van 'n groot farmaseutiese verspreidings- maatskappy in Gauteng. Sy het 3 jaar gelede onder leiding van Leonor Roux-Kruger begin skilder by die Jacquie Theron Kunsskool, waarvan Leonor mede-eienaar is.
Desiré werk in veskeie mediums, waaronder pastel, waterverf, ink, akriel en olieverf. Sy het egter 'n besondere voorkeur vir laasgenoemde medium.
Sy het reeds aan drie  uitstallings deelgeneem, en het haar eerste solo uitstalling in 2008 in Kimberley gehad, waar sy veskeie werke verkoop word.


Back To South African Artists Directory V





ArcyART.com | Site Map

© COPYRIGHT Arcy Art Original Oil Paintings, South African Art, International Art - All rights reserved